1887

n Die Kerkblad - Kersfees is ... vervullingsfees : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer my en jou geboortedag ter sprake kom, gaan dit oor die begin van ons lewens. Daarom is ons ouderdom altyd ter sprake as ons verjaar. Ons besin nie oor die tyd voor ons geboorte nie, behalwe miskien om ons stamlyne uit te lê. Daar sit selfs nie besondere betekenis, gesien binne die geheel van die ganse mensdom, aan ons geboorte nie. 'n Klein handjievol mense het na ons geboorte uitgesien, en dit ook slegs gedurende die verloop van ons moeders se swangerskap. Die meeste van ons kom stil hierdie wêreld binne en verlaat hierdie wêreld weer stil, terwyl die geskiedenis sy verloop neem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145485
2013-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error