1887

n Die Kerkblad - Kersfees ... die fees van God se koms na ons toe : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons lewe tussen Christus se eerste en tweede koms. Daar is baie parallelle te trek tussen die tyd vóór die eerste koms van Christus en die tweede koms van Christus. Ons vier Kersfees in 'n donker wêreld. In Suid-Afrika gaan ons in Desember onder die versengende somer hitte gebuk. In Betlehem, waar die Messias gebore is, is dit winter, nog veel meer in figuurlikgeestelike sin as in klimatologiese sin. By die liggaamlike ervaring van die winterkoue is daar ook baie dinge wat ons van geestelike koue laat huiwer. Die dae is kort en die nagte lank. Duisternis heers oor die wêreld, al is die omgewing helder verlig deur die flikkerende reklameborde.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145488
2013-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error