1887

n Die Kerkblad - Ds. DCP (Danie) Stoltz
1931 - 2013 : in dankbare herinnering...

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Danie is op 30 Oktober 2013 op 82-jarige ouderdom na 'n breinoperasie in die Little Company of Mary-hospitaal in Pretoria oorlede. Danie is op 12 April 1931 gebore en het in Waterval Boven grootgeword. Hy het homself as 'n bouer bekwaam. Dit was eers op 43-jarige leeftyd dat hy die roeping gevoel het om predikant te word. In plaas van sierstene wat hy laag vir laag met soveel sorg en presisie in geboue gelê het, het hy besef God roep hom om eendag met die Woord van God mense toe te rus en hulle as lewende stene in die kerk van Jesus Christus in te bou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148591
2014-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error