1887

n Die Kerkblad - Reddersburg Kinderhuis besoek Oudtshoorn : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Douvoordag op Sondag 22 September 2013 vertrek die bussie vanaf Reddersburg na Oudtshoorn met opgewonde laerskoolseuns en -dogters wat die wêreld van die volstruise van nader gaan bekyk. Nie net gaan dit oor die langbeen- en langnekvoëls nie, maar die vooruitsig van besoeke aan die see hou 'n spesiale bekoring in vir een en almal - veral vir dié wat nog nie voorheen die see gesien het nie!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148594
2014-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error