1887

n Die Kerkblad - Bloemfontein-Noord se belydenisklas besoek Lesotho : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 18 Augustus 2013 het die 2013-belydenisklas van Bloemfontein-Noord die gemeente se sendingaksie in Lesotho saam met ds. Kobus Botha en oudl. Dirk Coetzee besoek. Hierdie is 'n jaarlikse uitstappie in Augustus vir die belydenisklas met die doel om die jeug met die sendingaksie van die gemeente in aanraking te bring. Vanjaar is hulle ook vergesel deur ds. Dinant Zwemstra van die Geref. Gemeente Bloempark en katkisante uit daardie gemeente.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148595
2014-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error