1887

n Die Kerkblad - Hoe leef jy jou Christenskap in die openbare skool uit? : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die profeet Jesaja sê in hoofstuk 40:6 - "Iemand sê: 'Roep!' En ek vra: 'Wat kan ek roep?'" Elke roepingsbewuste Christenonderwyser word met hierdie opdrag gekonfronteer. Jesaja sê verder: "Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard." Is dit in 2014 in die praktyk moontlik om as onderwyser die goeie tyding in 'n staatskool te bring? Voordat ek dié vraag beantwoord en 'n paar praktiese wenke gee, kom ons plaas die afgelope 20 jaar in Suid-Afrikaanse onderwys vlugtig onder die loep.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148598
2014-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error