1887

n Die Kerkblad - Onderwys is 'n roeping : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Gesprek oor onderwys en onderwysers raak maklik 'n emosionele saak. Onderwys is 'n roeping, sê ons dadelik. Onderwysers is geroepe mense. As 'n mens na die media en sekere onderwysvakbonde se standpunte luister, is 'n onderwyser 'n "werker". Of onderwysers vervul 'n administratiewe en tegniese funksie - onderwysers is nodig om kinders op kennisvlak vir die samelewing gereed te maak. Die laaste twee standpunte moet verwerp word. As uitgangspunt moet aanvaar word dat onderwys 'n professie is en die mense wat in die professie staan, voel hulle daartoe geroepe. Wanneer ons onderwys meet aan die kriteria vir 'n professie, voldoen dit wel daaraan. Onderwysers is professioneel opgelei aan tersiêre inrigtings, hulle lewer 'n unieke diens in die gemeenskap, hulle werk word gereguleer deur 'n professionele organisasie, naamlik die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders en daar is 'n etiese kode wat onderwysers se gedrag reël.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148602
2014-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error