1887

n Die Kerkblad - Christelike onderwys in 'n gesekulariseerde kultuur en samelewing : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir sommige lesers sal dit seker ou nuus wees, maar ons moet, ter wille van die verstaan van die uitdagings wat voor ons as Christenouers en -onderwysers lê, 'n goeie begrip hê van wat ons bedoel as ons van 'n "gesekulariseerde samelewing" praat. Daar bestaan heelwat literatuur oor wat onder hierdie begrip verstaan kan of behoort te word, maar ons kan só saamvat: die woord "sekularisasie" dui daarop dat mense hulle van die kerk losgemaak het, en nou buite die kerk staan, hoewel hulle dalk nog op die een of ander manier hulleself as "Christene" of as "Christelik" beskou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148605
2014-02-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error