1887

n Die Kerkblad - Die roeping en taak van : redaksioneel

Volume 116, Issue 3276
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef in die era van kennis- en inligtingsontploffing. Dit geld ook vir die terrein van die godsdiens en geestelike lewe. Nog nooit was die mark so oorspoel met geestelike en godsdienstige leestof nie. Dit is in elke kafee en supermark en boekwinkel beskikbaar. Ook "gewone" tydskrifte (, ens.) en koerante het rubrieke/artikels wat die mens se geestelike behoeftes behandel, vrae beantwoord, raad gee, "kundige menings" aanbied. Dan is daar nog die onoorsienbare wêreld van die internet. Oor elke denkbare onderwerp is inligting vryelik en gratis beskikbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148608
2014-02-01
2017-06-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error