
Full text loading...
Agenda: Die vierde algemene verkiesing, stakings deur NUM en AMCU, droogte in Noordwes en Noord-Kaap, renosterstropings, swakker rand, duurder kospryse, rentekoerse ... 'n algemene sinode? Dis asof 'n mens se kop glad nie in daardie rigting wil of kan dink nie. Vir die agenda van Sinode 2015 kan ons solank die volgende begin aanpak en inpak:
Article metrics loading...