1887

n Die Kerkblad - Oortrapklippe vir verwondering oor God. Deel 2. Nóg 52 vastrapplekke uit die immergroen evangelie van Jesus Christus, Pieter Bingle : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie boek uit die pen van dr. Pieter Bingle, emeritus-predikant van Kaapstad, is sy tweede met die titel wat handel oor "die immergroen evangelie van Jesus Christus". Deel I het in 2011 by Griffel Media, Kaapstad, verskyn en uit 52 oorpeinsings bestaan. Hierdie deel I is in vyf hoofdele verdeel en handel oor die Woord van God, gebed, skepping, Christelike kalender en bemoediging. Deel II bestaan uit drie hoofdele, naamlik roeping/leierskap, etiek en toekomsgerig, en is ook in 52 onderafdelings verdeel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149725
2014-03-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error