1887

n Die Kerkblad - Nuwe onderrigleer-tegnologie open groot moontlikhede : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Suidelike Afrika en ook in die res van Afrika is daar 'n geweldige behoefte aan opgeleide predikante. Ook by die GKSA se sinodes word telkens oor die "kritieke bedieningsnood" in die GKSA, "veral in swart, landelike en 'township'-gemeentes" gerapporteer. Hoewel die GKSA se Teologiese Skool in Potchefstroom 'n uitstekende geleentheid vir teologiese opleiding bied, is dit vir baie lidmate van die GKSA en vir ander gelowiges uit Suidelike Afrika en die res van Afrika nie altyd moontlik om hulle in Potchefstroom te vestig vir teologiese studie nie. Sinode ná sinode word beklemtoon dat weë gesoek moet word hoe die Gereformeerde Kerke die opleiding wat in Potchefstroom gebied word, ook tot beskikking kan stel aan hulle wat nie vir studie na Potchefstroom kan verhuis nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149727
2014-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error