1887

n Die Kerkblad - Die gelowige se prioriteit : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract


Lees: Matteus 6:25-34
Teks: Matteus 25:33
"Nee, beywer julle eers vir die Koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee" (1983-vertaling).
"Soek eers die Koninkryk van God en sy geregtigheid en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word" (1953-vertaling).
Hierdie bekende uitspraak van Jesus is deel van sy Bergrede. Die Bergrede kan ook genoem word: "Die grondwet van die koninkryk van God."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149728
2014-03-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error