1887

n Die Kerkblad - Onderwys en die Bybel : onderwys

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die hele Westerse beskawing, wat vroeër op onveranderlike Christelike beginsels gegrond was, word al hoe meer deur die sekulêre wêreldbeskouing ingesluk. Die onderwys is net een voorbeeld waar hier die venynige lewensbeskouing besig is om 'n geweldige negatiewe impak te maak. Alle Christelike beginsels word erg ondermyn in 'n sisteem wat glo dat daar geen God is nie (Ps.14:1) en dat die mens in beheer is van sy eie lot en bestemming. Uitvloeisels hiervan is die aktiewe promosie van die evolusieleer en gelykheid van alle godsdienste in ons onderwyssisteem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149734
2014-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error