
Full text loading...
Politici in enige stelsel het baie mag. Waar kry hulle die mag vandaan? Die antwoord daarop hang baie van 'n mens se lewensbeskouing af. Die regte antwoord van die gelowige is die (meestal onderbeklemtoonde en eintlik teen-intuïtiewe) Skrifgegewe dat daar geen gesag is wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God (Rom. 13:1).
Article metrics loading...