1887

n Die Kerkblad - Is die kerk relevant? Enkele gedagtes oor die kerk : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons lewe in 'n tyd waar gelowiges baie keer 'n behoefte uitspreek om iets as kerk te doen. Mense het 'n behoefte daaraan dat die kerk in die gemeenskap waarin hulle leef, sigbaar moet wees. Wanneer die erediens verby is, word al meer gevra: Hoe is die kerk in die gemeenskap sigbaar? Kerke belê daarvoor in verskillende projekte, soos byvoorbeeld voedingsprojekte (sopkombuise), naaldwerkklasse, projekte by weeshuise, en die ondersteuning van MIV-positiewe mense en so meer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149739
2014-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error