1887

n Die Kerkblad - Wat moet ons demokratiese staat nou eintlik doen? : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit lyk soms of die land tans weer letterlik aan die brand is. Daar is bykans elke dag nog 'n klomp mense wat - soms met groot geweld en vernietiging - protesteer omdat die owerhede nie die dienste wat hulle wil hê, lewer nie. Die vraag oor wat die staat dan veronderstel is om alles te doen, is nie maar net akademies nie, maar tans 'n brandende kwessie. In die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB) art. 36 gee ons as Gereformeerdes 'n Bybelse antwoord op hierdie vraag.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149740
2014-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error