1887

n Die Kerkblad - Die roeping tot deelname aan die politiek : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Natuurlik kan so 'n onderwerp nie sonder 'n prinsipiële besinning en Skriftuurlik begronding oor roeping en koninkryk en die gelowige se plek in die samelewing aangepak word nie, en sal ek graag enkele beginsellyne wil trek. Nou is hierdie artikel egter deel van 'n baie praktiese en konkrete tema:, met die duidelike byvoeging dat "". Boonop opgedra aan die uwe, wat self vir 'n paar jaar binne-in die enjinkamer van die praktiese politiek gestaan het! Ons gaan dus ook bietjie kyk na kruisie-trek in die Suid-Afrika van 2014.02.03.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149741
2014-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error