1887

n Die Kerkblad - Jesus op 'n tweetal : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Pontius Pilatus hou verkiesing. Die keuse is: "Wie wil julle hê moet ek vir julle loslaat: JESUS BARABBAS of JESUS CHRISTUS?". Die een kandidaat, Jesus Barabbas, was 'n berugte gevangene (Matt. 27:16). Hy is volgens die Romeinse skuldig bevind. Hy het aan 'n opstand teen die Romeinse regering deelgeneem (Mark. 15:7). Alhoewel hy waarskynlik moord gepleeg het, was hy vir die Jode 'n held. Die ander kandidaat, Jesus Christus, die Seun van God, het geenkriminele rekord van watter aard ook al nie. Daarom kon Pilatus Hom ook nie skuldig bevind nie. Hy vra ook: "Watter kwaad het Hy dan gedoen?" (27:23).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149744
2014-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error