1887

n Die Kerkblad - God is in beheer : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerk van die eerste eeue het 'n belydenis gehad: "Jesus Kurios", wat beteken: "Jesus is die Here" (vgl. Rom. 10:9; 1 Kor. 12:3; Fil. 2:11). Hierdie belydenis was nie net geldig op die eng godsdienstige terrein van die lewe nie. Dit het ook 'n baie duidelike politieke konnotasie gehad. Ons moet dit sien teen die agtergrond van die Romeinse keiser wat homself tot Kurios verklaar en laat vereer het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149745
2014-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error