1887

n Die Kerkblad - Omkeerstrategie? 'n Moeilike agenda! : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Weens allerlei omstandighede het ek die voorreg om op verskillende tye en plekke erediens te by te woon, en om met mense te praat oor die "Omkeerstrategie" waarmee die GKSA hom die afgelope tyd besig hou. Ek kry die indruk uit al hierdie ervaringe dat daar nie heeltemal duidelikheid by almal is oor wat daarmee bedoel word nie. Sommige meen dat dit te doen het met die uitbreiding van getalle (die GKSA sal met al sy lidmate kwalik die Ellisparkse rugbystadion vol sit - dus is daar rede tot kommer oor lidmaatgetalle), en ander meen dat dit beteken dat ons moet terug keer tot Bybelsgefundeerde weë (dit gaan so sleg in Suid-Afrika omdat ons van die regte weg afgedwaal het - net soos die volk Israel destyds). Nog ander meen ons moet die liturgie 'n bietjie opkikker, omdat die Dopper-eredienste dan so doods en formeel is; ander meen ons moet meer van die gesange en ander gewyde liedere invoer; ander meen ons moet verskillende soorte eredienste hou - vir bejaardes, werkendes, jongmense, kinders en dies meer; ander meen ons moet die huisbesoeke vermeerder, terwyl nog ander meen ons moet dit verminder; ander meen ons het 'n predikante- en ampsdraerkerk geword en dit moet end kry; ander meen die strukture van die kerk het ons in 'n wurggreep; ander meen ons is in verouderde dogmas vasgevang; en so kan ons aangaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151289
2014-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error