1887

n Die Kerkblad - 'n Tweede diakenamp/diens? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die heel eerste "amp" of "diens" waarin die Here sy kind plaas, is die amp van die gelowige. Dit is die belangrikste van al die ampte. God maak die roeping sigbaar by die doop, en die volle aanvaarding en bevestiging vind plaas wanneer hy sy geloof bely. Die enigste manier waarop die mens "ontslag" uit hierdie amp kry, is om jou rug op God te draai en God en sy koninkryk te verlaat. Dit kan egter nie met die uitverkorene gebeur nie. Die uitverkorene is dus ewig in die diens van die Here.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151290
2014-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error