1887

n Die Kerkblad - Postmodernisme - wat is dit nou eintlik? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die meeste mense ken die woord of het dit al êrens gehoor. Maar die meeste mense weet nie regtig wat dit beteken nie. Eintlik kan mens dit verstaan. Mense wat die moed het om boeke te lees wat oor die onderwerp handel, moet baie moed, geduld en konsentrasie hê, want dit is uiters moeilike leesstof. Postmodernisme is 'n filosofiese konsep met 'n uiters gevaarlike ideologie wat deur filosofiese konstrukte opgebou en uitgebrei word. Omdat dit so moeilik is om die geskrifte te volg, verkies die meeste mense om te lees wat ander mense oor die postmodernisme skryf. Dan het hulle eintlik net ander se idees daaroor en nie eerstehandse kennis daarvan nie. En hier lê eintlik die rede waarom daar so baie en groot meningsverskil oor die onderwerp is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151291
2014-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error