1887

n Die Kerkblad - "Hierdie selfde liggaam" - glo ons dit werklik? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die dood is 'n harde werklikheid. Ons het al almal geliefdes aan die dood afgestaan, en ons sal almal beslis eendag sterf, behalwe as ons nog gaan lewe met Jesus Christus se wederkoms. Dit klink teenstrydig, maar die dood is deel van ons lewens. Jesus Christus het egter mens geword, gesterf en uit die dood opgestaan, juis om die vernietigende mag van die dood te deurbreek. Daar is troos en hoop, bely ons in Sondag 22 van die Heidelbergse Kategismus! Juis daarom kan ons Paasfees vier.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151292
2014-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error