1887

n Die Kerkblad - Lykverbranding en opstanding uit die dood : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n volk met hulle dooies doen, staan in die nouste verband met hulle geloof, omdat in 'n mens se houding teenoor die dood en dooies die konsekwensies van sy lewens- en wêreldbeskouing baie duidelik geopenbaar word. Daarom is die keuse tussen begrafnis en lykverbranding nie 'n onverskillige saak nie, maar iets waarin 'n mens se lewensuitkyk onmiskenbaar aan die lig kom. Tereg is verklaar dat lykverbranding opgekom het uit die ontkenning van die opstanding uit die dood, en vanweë die verswakking van die Christelike geloof ingang gevind het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151293
2014-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error