1887

n Die Kerkblad - Die graf van Lasarus en die graf van Jesus - die betekenis van die leë graf : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Enkele jare gelede was die sogenaamde Nuwe Hervorming baie in die nuus. Dié beweging het hom daarvoor beywer om 'n aantal nuwe opvattings oor geloofsake in kerklike kringe te laat posvat. Een van dié opvattings was die opstanding van Christus uit die dood. Ons hoef nie meer te sê, so lui die argument, dat Hy liggaamlik (fisies, werklik) uit die dood opgestaan het nie. Trouens, ons kan dit nie van Hom sê nie. Die oortuiging dat sy graf leeg was, is hoegenaamd nie 'n toetssteen van 'n egte Paasgeloof nie. Dit is eers wanneer Hy in jou hart leef dat jy regtig in Hom glo.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151297
2014-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error