1887

n Die Kerkblad - Opstanding en geloofsekerheid : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef in 'n tyd van toenemende twyfel en onsekerheid, ten spyte van al die kennis en inligting wat so maklik beskikbaar is soos die druk van 'n knoppie. Die onsekerheid bestaan nie soseer op die terrein van die "wetenskap" nie. Trouens, die "wetenskap" maak in ons tyd al hoe meer aanspraak op antwoorde. So word byvoorbeeld beweer dat 'n teorie soos evolusie "onweerlegbaar bewys" is, om net een voorbeeld te noem. Ons word elke dag met die resultate van die wetenskap gekonfronteer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151300
2014-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error