1887

n Die Kerkblad - Aros - tien jaar se ongekende groei : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is nou al tien jaar dat die Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros) met drie studente-onderwysers (die B.Ed-graad) begin oplei het. In 2014 sal daar na verwagting reeds byna 600 studente wees. Reeds beskik Aros oor sy eie geakkrediteerde B.Ed-graad (grondslagfase) en word aansoek vir verskeie ander onderwyskwalifikasies gedoen. Ook het die getal dosente en ander personeel aansienlik uitgebrei en word voortdurend nuwe fasiliteite bekom. Die samewerking met Potchefstroom word al vir 'n paar jaar geleidelik uitgefaseer en 2014 sal 'n einde aan alle formele bande bring.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3279/EJC152690
2014-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error