1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde Mediese Sorg : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Richmond (KZN) het ds. Hans Vonkeman meer as 'n halfeeu gelede sy werk as sendeling onder die Zoeloes begin. Hy het 'n sendingstasie, Groothoek, in die midddel van 'n digbegroeide en ontoeganklike gebied langs die Mkhomazi-rivier opgerig. Van daar af het hy te perd deur die omringende valleie gegaan om die mense met die evangelie van Jesus Christus te bereik. Oor die jare het 'n klompie gemeentes danksy hierdie werk ontstaan. Onlangs was die gemeente van Enkumane die laaste om ingestel te word - die gemeente waaronder die sendingstasie Groothoek ook val. Al vyf sendinggemeentes wat deur Hans Vonkeman begin is, maak deel uit van die GKSA se Klassis KwaZulu-Natal Suid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3279/EJC152691
2014-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error