1887

n Die Kerkblad - Hoe moet ons die Psalms sing? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Psalms is sonder twyfel die belangrikste lied van die Christelike kerk. Enige kerk wat hierdie liedere verwaarloos, doen sy geloofslewe groot skade aan. Daarom skryf die kerkvader Atanasius (vierde eeu) in 'n aangrypende brief aan 'n vriend dat hierdie liedere steeds gelees, oordink en gesing moet word, liefs net soos hulle geskryf is. Want alle Psalms verkondig Christus op 'n unieke manier. Geen wonder nie dat die Psalms dié kerklied van die vroeë kerk was. Ook die kerkvader Augustinus (vyfde eeu) vertel in sy Belydenisse hoe die Psalms in Milaan en oor die hele wêreld as kerklied gesing is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3279/EJC152695
2014-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error