1887

n Die Kerkblad - Postmodernisme deel 2 - geloof in 'n postmoderne wêreld : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Twintig jaar gelede was dit soveel makliker om 'n predikant te wees. Die meeste mense het nog die een of ander geloofsoortuiging gehad en aan 'n Christelike kerk behoort. Kritiese vrae het soms op die voorgrond getree, maar daar was 'n algemene rustigheid oor sake van die geloof. Die Bybel is as God se Woord beskou en die dominee het as geleerde teoloog gesag gedra. Teologiese fakulteite het in diens van die kerk gestaan om predikante vir die bediening op te lei. Voornemende predikante is streng gekeur om seker te maak dat hulle geloofsoortuigings met die Skrif en die leer van die kerk ooreenkom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3279/EJC152697
2014-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error