1887

n Die Kerkblad - Hoe leer 'n kind die Here ken? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is mense wat sê dat 'n kind nie abstrakte begrippe verstaan, soos dat Christus vir ons sondes betaal het, of begryp dat God alomteenwoordig is nie. Ons moet daarom, so sê hulle, ook nie probeer om dit vir hulle te leer voor om en by 12 of 13 jaar oud nie. Mense wat so redeneer, verstaan egter nie die wese van die Bybelse waarhede nie. In die Bybel het ons met openbaring te doen. God openbaar Homself in die Bybel aan die mens. Christus het die Heilige Gees gestuur om hierdie waarhede aan ons te openbaar en om ons steeds dieper in die geheimenisse van die waarheid in te lei. Ons moet dus in die eerste plek glo dat die Gees God aan die kind kan openbaar - dit is die beginpunt van alle geloofsopvoeding.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3279/EJC152703
2014-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error