
Full text loading...
Die onderwerp wat hier aan die orde gestel word, kan aan die een kant as vreemd beskou word. Die verhouding tussen kerk en belydenis is immers eintlik vanselfsprekend. Die kerk is op die belydenis gebou (Matt. 16:18). Die kerk is daarom "pilaar en grondslag" van die waarheid (1 Tim. 3:15, 1953-vertaling).
Article metrics loading...