
Full text loading...
Emeritusprofessor Bert Floor het op die rype ouderdom van 90 nogeens 'n boek tot sy ryke publikasielys bygevoeg. Voor sy troon en hier benede is onlangs deur Potchefstroom Teologiese Publikasies (PTP) uitgegee en handel oor meditasies oor die Psalms.
Article metrics loading...