1887

n Die Kerkblad - Reeds vertrek ... : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nou die dag lees ek dat sewe van die kerkgeboue in Den Haag, drie in Zwolle, vier in Leeuwaarden en drie in Doetichem (almal stede in Nederland) hulle deure gaan sluit. Die gebou van die kerk van my jeug in Utrecht is vandag 'n pakhuis. Baie kerke ontvolk baie vinnig - ook in Amerika. Dit is eintlik 'n wêreldwye verskynsel. 'n Ondersoek wat George Barna in Amerika gedoen het, wys dat onder 22 000 volwassenes en 2 000 tieners ses uit die tien twintigjariges, wat as tieners by 'n kerk betrokke was, die kerk die rug toegekeer het. Vergelykende syfers vir Nederland en Suid-Afrika kon ek nog nie opspoor nie. Prof. Herman Paul, wat in Nederland 'n ondersoek na die sogenaamde sekularisasie (verwêreldliking) in die kerk lei, is van mening dat die houtwurm van die sekularisasie nog nie verby is nie en sy gate en tonnels aanhou grou in die kerk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154118
2014-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error