1887

n Die Kerkblad - Waarheen is ons land op pad? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

U het seker ook al gewonder waarheen is ons land op pad? Wanneer jy in diepte kyk na dit wat in ons land aangaan, kan jy nie anders as om raak te sien dat daar 'n klomp waarskuwingsligte aangaan nie. Die geweld wat deel van stakings geword het, polisie wat soms onbevoeg optree en selfs onnodige geweld gebruik of wat deel is van korrupsie, die president van die land wat met sy optrede besig is om meer en meer wantroue en minagting by baie mense te wek. Kinders vermoor hulle ouers en gesin. Geliefdes word uit vrees of woede doodgeskiet. U kan self nog baie dinge opnoem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154120
2014-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error