1887

n Die Kerkblad - Postmodernisme deel 3 - 'n missionêre of missionale kerk? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef in die eeu van veranderings. Dit is tipies van die postmoderne gees dat niks vas en onveranderlik kan bly nie. Dit het mode geword om bestaande beginsels oorboord te gooi en buite die spreek woordelike "boks" te dink. Sodoende word verskillende maniere van beplan, organiseer en doen gebore. Natuurlik is dit nie alles sleg nie. Om nuut en soms selfs anders te dink en doen, getuig van lewenskragtigheid. Dit geld veral ook vir die kerk. 'n Kerk of gemeente wat in geykte gebruike stagneer, is vir die postmoderne mens - en veral vir die jeug - net nie meer aantreklik en aanvaarbaar nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154121
2014-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error