1887

n Die Kerkblad - Twee pouse heilig verklaar : kommentaar op kerklike gebeure

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Sondag 27 April 2014 het 'n unieke gebeurtenis in die Vatikaan in Rome plaasgevind met 'n seremonie waarin die huidige pous van Rome, Franciskus, twee vorige, afgestorwe pouse, Johannes 23 en Johannes Paulus 2, heilig verklaar het. Dit staan ook as kanonisasie bekend. Die gebeurtenis was veral uniek omdat twee pouse op dieselfde dag heilig verklaar is. Die hele gebeurtenis is deur ten minste 24 staatshoofde bygewoon en is ook op televisie wêreldwyd uitgesaai. Honderdduisende mense het op die plein van St. Peterskerk in Rome saamgekom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154122
2014-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error