1887

n Die Kerkblad - "Eenheid, mildheid, liefde" : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die onderskeid tussen wesenlike en middelmatige sake is vir die kerk van Christus van fundamentele belang. Wanneer hierdie onderskeiding nie sorgvuldig getref en nougeset nagevolg word nie, ondermyn dit die bestaan van die kerk - tot groot skade vir die verlossingsboodskap van Jesus Christus en die uitbreiding van die koninkryk van God. Elke keer wanneer Christene uiteenskeur en mekaar opponeer, vra die nie-Christene en ongelowiges en ateïste immers met groeiende klem: Hoe op aarde kan ons hulle boodskap van versoening nog langer glo?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154125
2014-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error