1887

n Die Kerkblad - Gebedskrag in gebedswakheid : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die aangrypende Romeine 8 word drie keer van sugte gepraat: Eerstens word genoem dat die skepping sug. Die skepping sug, want dit is nog 'n stukkende skepping. Die wonderlike skepping beleef nog misoeste en besoedeling. Tweedens word gestel dat óns sug, ons wat die Gees as die eerste gawe van God ontvang het. Eerste gawe beteken hier: die eerste paaiement van die volle gawe van God. Ons sug omdat ons na die volle gawe verlang.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154129
2014-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error