1887

n Die Kerkblad - Die regering van die kerk van Christus : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In aansluiting by 'n vorige artikel van my in (Mei 2014), wat oor die wesenseienskappe van die kerk gehandel het en waarin die uniekheid en eiesoortigheid van die kerk beklemtoon is, volg dit logies dat die regering van die kerk eweneens eiesoortig en uniek is. Die kerk behoort aan God self en geen ander instelling op aarde (bv. die staat, 'n skool, 'n maatskappy, 'n klub of vereniging) word soos die kerk die volk van God, die liggaam van Christus of die woning van die Heilige Gees genoem nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3280/EJC154131
2014-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error