1887

n Die Kerkblad - Die diens van die diaken : briewe

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek verwys na die bydrae van dr. HF van Wyk in April 2014. Ek stem saam met die skrywer se siening wat betref die amp van gelowige en ook dat die predikant, ouderling en diaken nie deur die Here tot 'n doen-dit-soos-jy-lus-is-diens geroep word nie. Dit sluit ook aan by my verstaan dat hierdie dienste, waardeur die gemeente en word, deur Christus self aan sy kerk gegee is en dat hulle net hulle funksie kan vervul wanneer hulle in verhouding staan tot die Hoof van Wie hulle hul opdragte ontvang. Die besondere dienste en die "amp" van gelowige moet elkeen , maar ook funksioneer. As een nie funksioneer nie, kan die gemeente in los eenhede vervloei; as die een verwaarloos word, word die ander skade aangedoen - ook na aanleiding van 1 Korintiers 12:26.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155140
2014-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error