1887

n Die Kerkblad - Ds. Krüger van Niekerk : 3 April 1938 - 2 Maart 2014 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Woord van die Here leer ons by monde van die Predikerdigter: "Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd: 'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe." So het die lewens-uurglas van 'n nederige dienskneg van ons hemelse Vader, in die persoon van ds. Krüger van Niekerk, ook na 75 jaar en 11 maande uitgeloop, waarvan 31 jaar in die aktiewe bediening en die laaste 11 jaar as emerituspredikant van die Geref. Kerk Pretoria-Wonderboom-Suid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155141
2014-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error