1887

n Die Kerkblad - Heilbron vier fees : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar was groot vreugde en diep dankbaarheid toe die gemeente van Heilbron oor die naweek van 10 en 11 Mei hulle 50-jarige bestaan kon vier. Saterdagaand is 'n formele ete gehou waar oudpredikante, oudlidmate, vriende, huidige lidmate, oud en jonk gesellig saam gekuier het. Die erediens op 11 Mei is deur die huidige predikant, ds. Tommie van Vuuren, gelei met as teks vir die prediking Psalm 122, veral vers 1 en 5, waarna daar verder gekuier is. Daar is gelag, gehuil, staaltjies uitgeruil en gepraat oor die genade onbeskryflik groot wat die gemeente omvou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155143
2014-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error