1887

n Die Kerkblad - Ds. Anton van Rensburg emeriteer : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer het gebeure in jou lewe sin? Wanneer jy die gebeure harmonies ingevoeg sien in die groot sinvolle geheel van God se Plan - God se raadsplan. Elke mens se lewensloop is onderliggend en deurlopend deur God se beskikkende wil by God se raadsplan ingeweef. So gesien, kry jou lewe besondere betekenis - daar is die groot goddelike lyn van God se raadsplan - God se ma kroplan. Koester hierdie gedagte: God se raadsplan ontvou ook in ons elkeen se lewe. Wat 'n ryk gedagte!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155145
2014-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error