1887

n Die Kerkblad - Kuratore rapporteer aan die kerke - Junie 2014 : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Kuratore van die Teologiese Skool Potchefstroom (TSP) kon in Junie 2014 weer met vrug vergader. Die sakelys van elke kuratorevergadering raak die hart van die kerke, naamlik die uitdra van die Woord van God in die Gereformeerde Kerke en na buite. Daarvoor vat die kerke in die Teologiese Skool hande met die opleiding van predikante. Die Kuratore het die voorreg en verantwoordelikheid om toesig te hou en saam te besin oor die beste wyse waarop dit gedoen kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155146
2014-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error