
Full text loading...
Wat 'n mens dadelik opval wanneer Jesus die vierde seël oopbreek, is dat die ruiter 'n naam het. Die vorige drie ruiters het nie 'n naam gehad nie. Hulle het wel elkeen iets in hulle hande vasgehou: die eerste 'n pyl en boog, die tweede 'n groot swaard, en die derde 'n skaal (balans). Die vierde ruiter se naam beklemtoon wat God met hierdie gesig in vervulling laat gaan.
Article metrics loading...