1887

n Die Kerkblad - Arbeidsonrus - 'n etiese perspektief : diskussie

Volume 117, Issue 3281
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Oor die afgelope twee jaar het ons onder grootskaalse arbeidsonrus gebuk gegaan. Nie net het dit tot geweld gelei nie, maar ook tot katastrofiese gevolge vir gesinne wat betrokke was, as ook vir die ekonomie van die land - juis in 'n tyd waarin ekonomiese groei broodnodig is. Die langdurige (die langste in die geskiedenis van Suid-Afrika) staking by myne in die platinumgordel, met die gepaardgaande geweld, selfs lewensverlies, armoede en die ineenstorting van gemeenskappe soos Rustenburg, is die jongste tragiese voorbeeld. Hierdie stand van sake dwing ons om weer oor die arbeidsetiek te besin, wat sake behels soos arbeid, lone, stakings en die verantwoordelikheid van werkgewers en werknemers om in die belang van die gemeenskap op te tree.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155148
2014-07-01
2017-04-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error