1887

n Die Kerkblad - Postmodernisme en 'n nuwe manier van kerkwees : diskussie - postmodernisme (4)

Volume 117, Issue 3281
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Uit ons vorige gesprekke oor die invloed van die postmodernisme het dit reeds duidelik geblyk dat die filosofie/ideologie van die postmodernisme ook die kerk van Jesus Christus nie onveranderd gelaat het nie. Die omvang van hier die invloed begin nou eers duidelik word. Dit is nie net die evangelie en die aard van die sendingtaak wat daardeur beïnvloed word nie, maar ook die manier van kerkwees. In die teologie verwys ons hierna as die ekklesiologie - die leer aangaande die kerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155150
2014-07-01
2017-12-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error