1887

n Die Kerkblad - Pinkster en teologie - Pentekostalisties of Reformatories? : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef tans in besonder in die bedeling van die Heilige Gees. So pas (8 Junie) het ons weer aan die uitstorting van die Gees op Pinksterdag gedink. Nadat Christus deur sy kruisdood en opstanding sy verlossingswerk hier op aarde voltooi het, het Hy na die hemel opgevaar en aan die regterhand van sy hemelse Vader gaan sit. Tien dae ná sy hemelvaart het Hy, soos Hy beloof het, die Heilige Gees gestuur. Ons lees daarvan in Handelinge 2.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155152
2014-07-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error